1 2 3 4

Friday, 18 September 2015

Dis net JESUS








dis net  JESUS

wat jou weer

heel kan maak!




1 Tim 4:12 Bediening @ Facebook
E-kaart:  Jo-Ann Diamond


Share on Tumblr

Vertrou op God!








Hou op jouself

siek maak van

bekommernisse en

vertrou op God!




Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook
E-kaart:  Jo-Anne Diamond






Share on Tumblr

Thursday, 17 September 2015

Nader aan U hart










Here,

lei my voetstappe

nader aan U hart

asb.




Vreeslik_Wonderbaar
Jo-Ann Diamond

Share on Tumblr

Bid!









Wanneer die lewe 

jou plat teen die grond druk

dan weet jy wat om te doen,

BID!




1 Tim 4:12 Bediening
Jo-Ann Diamond






Share on Tumblr

Bly gefokus op Jesus









Bly gefokus op

JESUS,

moenie jou fokus afhaal nie!



Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook
Jo-Ann Diamond



Share on Tumblr

God roer jou hart!









God roer jou hart!


Is jy verlief op die liefde?

Fantasties!

Dit is God binne jou

wat besig is om te roer!




Geliefdes, ons moet mekaar liefhê,

want liefde kom van God,

en elkeen wat liefhet,

is ‘n kind van God en ken God.


1 Johannes 4:7



Vicki Fourie : God lief my




E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook




Share on Tumblr

Dogtertjies








Van lank-se-tyd-af-al *oefen* klein dogtertjies om eendag mamma te kan wees, speel huis-huis onder die kombuistafel met ou gordyne  en is Jesus se heelmooiste prinses! As daar so 'n *dogterjie* klein of groot in jou lewe is .... deel hierdie boodskap dan met haar.



Hoe God Dogtertjies gemaak het


God het elke dogter met besonderse sorg gemaak

‘n Klein skeppingswonder vir ‘n gelukkige ouerpaar.
Vir haar oë wat altyd vonkel het Hy 2 sterre gepluk.

Met die glimlag van ‘n engel bring sy vreugde en geluk.
Sy is gemaak van sonskyn, die kleure van ‘n blom,
van heuning, laventel en roosmaryn: daaruit is sy gevorm.
Toe is sy aarde toe gestuur, tot seën vir haar ouers en vriende hier.

‘n Mensie vol liefde en lewensvreugde vir ons net louter plesier!


*Liefde & Laventel*





Share on Tumblr