1 2 3 4
Showing posts with label Jy behoort aan JESUS ♡. Show all posts
Showing posts with label Jy behoort aan JESUS ♡. Show all posts

Friday, 11 December 2015

Jy behoort aan JESUS ♡









Jy behoort aan Jesus


Vandat jy jou hart

vir Jesus gegee het,

behoort jy nie meer

aan jouself nie.

Jy behoort nou aan God,

en die Heilige Gees woon in jou.




‘Of besef julle nie dat julle liggaam

‘n tempel van die Heilige Gees is nie?

Julle het die Heilige Gees, wat in julle

woon, van God ontvang, en julle

behoort nie aan julleself nie:  Julle is

gekoop, en die prys is betaal.  Julle moet

God dus in julle liggaam verheerlik.’


1 Korintiƫrs 6:19-20



Vicki Fourie :  God lief my



Al die eer aan God

Jesus se Dogterkind/Facebook
Poppie Oosthuizen

Share on Tumblr