1 2 3 4

Thursday 8 October 2015

Geheimsinnige gefluister ....









Geheimsinnige

gefluister ...



Dit wat geheimsinnig gefluister word,

en in die donker gesê word ...

is nooit ‘n goeie ding nie.

As iemand vir jou ‘n luidspreker gee,

sou jy alles wat jy gehoor het hardop

kon oorvertel vir die wêreld om te hoor?






‘En wat julle ook al sê of doen,

sê en doen dit alles in die Naam

van die Here Jesus en dank God

die Vader deur Hom.’


Kolossense 3:17




Vicki Fourie : God lief my




Jesus se dogterkind @ Facebook

Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment