1 2 3 4

Friday 2 October 2015

Jou oë is jou vensters









Jou oë is jou vensters


Daar word gesê jou oë is die vensters van jou siel.

Alles wat jy sien, neem jy in.

Een of ander tyd kom

wat jy ingesit het weer uit.

As dit gemors is, sal gemors uitkom.

As dit positief is,

sal net mooi goed uitkom.





‘Alles wat waar is,

alles wat edel is,

alles wat reg is,

alles wat rein is,

alles wat mooi is,

alles wat

prysenswaadig is –

watter deug of

lofwaardige saak

daar ook mag wees –

daarop moet julle julle gedagtes rig.’



Filippense 4:8


Vicki Fourie : God lief jou




  :  Jesus se Dogterkind @ Facebook
Aan God die drie-enige, alleen die eer!
Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment