1 2 3 4

Monday 28 September 2015

Skuiling by U








Heer van my hart,


Baie dankie

dat 

U

vir my 'n woning

in Uself aanbied.

Maak my gewillig 

om by U skuiling

te soek.


Amen




E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook






Share on Tumblr

Saturday 26 September 2015

Soos 'n korreltjie sout







Here Jesus


Deurdring my hele hart &

lewe met Uself

sodat ek waarlik

soos 'n korreltjie sout

sal wees tussen my en

my maats & in my ouerhuis.

Vergeef my dat ek so

dikwels smakeloos is.


Amen




Jesus se Dogterkind @ Facebook

Share on Tumblr

Friday 25 September 2015

GPS







Laat God toe om jou

"gps" te wees.

Hy sal jou altyd op die regte pad lei!




Jo-Ann Diamond
Vreeslik_Wonderbaar


Share on Tumblr

Ek twyfel vinnig







Here Jesus

ek twyfel vinnig

sal U my vergewe en

my net help om

positief te wees.


Amen




Jo-Ann Diamond
1 Tim 4:12 Bediening





Share on Tumblr

Jesus wil jou laste vir jou dra








Jesus wil jou laste vir jou dra,

Hy wil dit vir jou ligter maak,

Hy wil vir jou krag gee,

Hy wil jou versterk en

nuwe hoop gee.

Gee Hom kans om in jou

lewe te werk

K i n d   v a n  G o d !


Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook





Share on Tumblr

Dankie dat U van alles weet ღ







Here Jesus,


Baie dankie dat U van *alles* 
in my lewe weet.
Somtyds lyk dit of niemand
eens bewus is
van hoe hard ek probeer
om reg te leef
en U kind te wees nie.

Baie dankie dat  U  daarvan weet.

U ken my diepste geheime,
by U is hulle veilig.
Help my om niks te doen,
wat U sal bedroef nie en

om nooit my  Eerste Liefde  te verlaat nie.

Maak my hart warmer
deur U groot
sondaarsliefde.

Ek is LIEF vir  U 

J E S U S !!!

Amen



Jesus se Dogterkind @ Facebook






Share on Tumblr

Thursday 24 September 2015

Gebed - Liefdesdade & Goeie Gedagtes







Here Jesus,


Help my om 

die duiwel te weerstaan

deur goed te doen

sodat hy my nie sal kan verlei

om kwaad te doen nie.

Help my om my teenstanders

te oorwin

deur liefdesdade en goeie gedagtes.

In U mag alleen

is dit moontlik.


Amen




Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook




Share on Tumblr

Wednesday 23 September 2015

Here hou my rustig








Here,

hou my rustig vandag

asb

Amen




Jo-Ann Diamond
Vreeslik_Wonderbaar

Share on Tumblr

Jou lewe is nie 'n film nie








Jou lewe 

is nie 'n film nie,

so moenie dit eindig nie!

J E S U S

het gekom

sodat jy kan

LEWE!




Jo-Ann Diamond
1 Tim 4:12 Bediening

Share on Tumblr

God is alreeds daar!







Maak nie saak

wat voor my lê nie,

GOD

is alreeds daar!




Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening




Share on Tumblr

Help my om aan ander ook te gun wat ek vir myself van U begeer!







Liewe Heer,

Ek het nog nooit so besef
dat U ook U stout kinders liefhet
en oor hulle waak soos met Jona
toe U selfs vir hom
'n wonderboom gemaak het
om vir hom skaduwee te gee. 
Hoe baie dinge het U miskien
al spesiaal vir my gedoen
sodat ek nie in my
stoutigheid en sonde moet sterf nie. 
Maak my tog dankbaar, Heer. 
Help my om U nie soveel
moeite te gee nie
en help my om aan ander
ook te gun
wat ek vir myself van U begeer.

Amen



Share on Tumblr

God maak 'n wonderboom vir Jona!







God maak ‘n wonderboom.  -  Jona  4: 5,6  (Ou Vertaling)


Selfs nou nog wanneer Jona nie kon verdra dat God aan ander moet genade bewys nie, laat God die gemene, stout kind nie aan sy lot oor nie.  Die Heer begryp baie goed die teleurstelling in Jona se hart.  Hy het gesê dat die stad in 40 dae sou vergaan.  Hy sit nou en wag dat dit moet gebeur en God spaar die stad!  Hy het nie God se liefde en doel met sy prediking begryp nie.  Maar nóg is God genadig oor Jona.  Hy laat hom nie versmag in die hitte en sonsteek kry in die warm son nie.  Hy het seker al hoofpyn genoeg gehad van al sy inspanning om met oortuiging te preek en nou van sy teleurstelling.  Nee, God laat gou ‘n wonderboompie groei om skaduwee oor Jona te maak.  Ag, hoe verkwikkend was dit net nie!  Hoe heerlik het Jona gerus.  Hoe lekker koel voel hy en sy hoofpyn bedaar sommer.  Hy is bly oor die wonderboom.  Hy voel dat dit iets is wat God spesiaal vir Hom gedoen het en hy neem dit met dank aan, maar nog besef hy nie dat God dieselfde liefde vir ál Sy skepsels het nie!
 

MJ van Straten
Share on Tumblr

Tuesday 22 September 2015

Spreek lewe







Spreek lewe


Bid vandag vir jou gesondheid:


Here,


Ek wil nie siek voel nie.
Ek weet ek is sterk in U,
want U gee my die krag.
Beskerm asseblief my liggaam.
Ek spreek lewe oor my eie lewe.


Amen


Liewe Gauis, ek hoop dat jy gesond is
en dat dit in alle opsigte so goed gaan
met jou as wat dit
geestelik met jou gaan.

3 Johannes 1:2



Vicki Fourie : God lief my





Share on Tumblr

Vergewe en vergeet!


Raak ontslae van alle bitterheid
en kwaad gevoelens teenoor ander.
Vergewe en vergeet
en laat dit gaan!
Sodat jy volle genesing kan
kry by GOD.



Jo-Ann Diamond
Vreeslik_Wonderbaar
Share on Tumblr

Net EEN stap!








Liewe mens ...

maak nie saak hoe ver jy

afgedwaal het nie, dit vat net

EEN stop om terug te draai

na  GOD  toe.




Jo-Ann Diamond
1 Tim 4:12 Bediening

Share on Tumblr

Doen wat God van jou verwag!







Die wêreld is vol mense wat sê hulle
is "ok" maar net God weet hoe hulle rerig voel,
moenie hulle oordeel as gevolg van 
hul optrede nie, jy weet nie wat
daai persoon se "battles" is nie!

Staan daai persoon eder by en
bid vir hulle want hulle het jou
gebede baie nodig!

So, hou op oordeel en kritiseer en doen
wat God van jou verwag!


Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening





Share on Tumblr

Monday 21 September 2015

Moenie altyd net kla nie








Moenie altyd net kla nie


Dit kan soms so lekker wees om te kla.  

Elke liewe dag is daar dinge 

waarvan ons nie hou nie,

maar wat ons eenvoudig  MOET doen:

vroeg opstaan, huiswerk doen,

kamer netjies maak.

Het jy geweet 

Paulus was in die tronk toe hy 

vandag se Bybelvers geskryf het ...?

As daar een mens was wat 'n rede

gehad het om te kla, was dit Paulus.

Maar tog was hy altyd 

bly in alle omstandighede!




Doen alles sonder kla of teëpraat.

Fillipense 2:14


 Vicki Fourie :  God lief my
Share on Tumblr

Fokus








Ek gaan net fokus

om te wees

wie God wil hê

ek moet wees.




Jo-Ann Diamond
Vreeslik_Wonderbaar @ Facebook

Share on Tumblr

Kyk op na Bo!






Wanneer jy teneurgedruk voel

KYK OP NA BO!

Want dis waar

jou hulp vandaan kom!!



Jo-Ann Diamond
1 Tim 4:12 Bediening @ Facebook


Share on Tumblr

Spandeer tyd saam met God!







"Pause" 

vandag 'n bietjie,

staan stil, raak stil,

vergeet van jou probleme,

en spandeer tyd saam

met God!



Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook




Share on Tumblr

Toe kom Jesus en red my!







Ek was alleen en sonder hoop.

Ek was verlore en stukkend

en toe

kom JESUS en red my!



Jo-Ann Diamond
Vreeslik_Wonderbaar @ Facebook



Share on Tumblr

Wees vurig vir Jesus







Jo-Ann Diamond
1 Tim 4:12 Bediening @ Facebook
Share on Tumblr

God sal jou deurdra






God

sal jou deurdra 



Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening @ Facebook





Share on Tumblr

Hoe lief ek U het ღ






Liewe Jesus,

Gee my tog asseblief die moed
om aan ander te vertel
hoe lief ek U het
en wat U vir my beteken.
Noem tog vir my
die name van my maats
aan wie ek moet vertel
dat Jesus in
my hart opgestaan het,
sodat hulle ook
sal begeer
om U te sien en te volg.

Amen



E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook



Share on Tumblr

Saturday 19 September 2015

Doen en sê die regte ding







Doen en sê die regte ding


Moet jy gereeld sê jy is jammer
vir wat jy gedoen of gesê het?
In vandag se teksvers lê die sleutel ...
Die Heilige Gees wil jou graag help
om die regte dinge te doen en te sê.
Vra vandag nog vir Sy hulp!


  
Bekeer julle en laat elkeen
van julle gedoop word in die
Naam van Jesus Christus.
Dan sal God julle sondes
vergewe, en julle sal die
Heilige Gees as gawe ontvang.

Handelinge 2:38

Vicki Fourie : God lief my




E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook




Share on Tumblr

Friday 18 September 2015

Moenie kompeteer met ander nie








Moenie kompeteer met ander nie

want jy het 'n hoër roeping en

jy is uniek!

God het jou baie lief!

Jy is spesiaal!



Vreeslik_Wonderbaar @ Facebook
E-kaart:  Jo-Ann Diamond






Share on Tumblr