1 2 3 4

Sunday 6 September 2015

Ken jy iemand wat nie die Here ken nie?






Ken jy iemand wat nie die Here ken nie?



Ons as kinders van God kan seker wees dat ons eendag wanneer ons sterf, hemel toe gaan.


Weet jy van iemand wat nog nie vir Jesus ken nie?


Bid vir daardie persoon vandag. 


Gaan gesels met hom/haar oor die keuses wat jy gemaak het.




‘... die tyd wanneer die stof na die aarde toe terugkeer soos dit was, en die gees na God terugkeer.’  -  Prediker 12:7



Vicki Fourie  :  God ♡my



  :  Koningsdogters vir Jesus Page @ Facebook
Aan God die drie-enige, alleen die eer!





poppieoosthuizen  @  gmail.com



Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment