1 2 3 4

Saturday 12 September 2015

Vertel van God se goedheid






Vertel van God se goedheid!


Moet dit nie binne hou nie;

wanneer dit wil uitborrel,

laat dit uit!

Vertel vir ander hoe goed

is die Here vir jou!


a

Loof die Here.  Roep Hom aan!

Maak aan die nasies

bekend wat Hy gedoen het.

1 Kronieke 16:8



Vicki Fourie  :  God    my





Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment