1 2 3 4

Monday 21 September 2015

Hoe lief ek U het ღ






Liewe Jesus,

Gee my tog asseblief die moed
om aan ander te vertel
hoe lief ek U het
en wat U vir my beteken.
Noem tog vir my
die name van my maats
aan wie ek moet vertel
dat Jesus in
my hart opgestaan het,
sodat hulle ook
sal begeer
om U te sien en te volg.

Amen



E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook



Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment