1 2 3 4

Monday 21 September 2015

Moenie altyd net kla nie








Moenie altyd net kla nie


Dit kan soms so lekker wees om te kla.  

Elke liewe dag is daar dinge 

waarvan ons nie hou nie,

maar wat ons eenvoudig  MOET doen:

vroeg opstaan, huiswerk doen,

kamer netjies maak.

Het jy geweet 

Paulus was in die tronk toe hy 

vandag se Bybelvers geskryf het ...?

As daar een mens was wat 'n rede

gehad het om te kla, was dit Paulus.

Maar tog was hy altyd 

bly in alle omstandighede!




Doen alles sonder kla of teëpraat.

Fillipense 2:14


 Vicki Fourie :  God lief my
Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment