1 2 3 4

Tuesday 22 September 2015

Doen wat God van jou verwag!







Die wêreld is vol mense wat sê hulle
is "ok" maar net God weet hoe hulle rerig voel,
moenie hulle oordeel as gevolg van 
hul optrede nie, jy weet nie wat
daai persoon se "battles" is nie!

Staan daai persoon eder by en
bid vir hulle want hulle het jou
gebede baie nodig!

So, hou op oordeel en kritiseer en doen
wat God van jou verwag!


Jo-Ann Diamond
Jongelinge vir Christus Bediening





Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment