1 2 3 4

Saturday 19 September 2015

Doen en sê die regte ding







Doen en sê die regte ding


Moet jy gereeld sê jy is jammer
vir wat jy gedoen of gesê het?
In vandag se teksvers lê die sleutel ...
Die Heilige Gees wil jou graag help
om die regte dinge te doen en te sê.
Vra vandag nog vir Sy hulp!


  
Bekeer julle en laat elkeen
van julle gedoop word in die
Naam van Jesus Christus.
Dan sal God julle sondes
vergewe, en julle sal die
Heilige Gees as gawe ontvang.

Handelinge 2:38

Vicki Fourie : God lief my




E-kaart:  Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook




Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment