Liewe
Heer,
Ek
het nog nooit so besef
dat
U ook U stout kinders liefhet
en
oor hulle waak soos met Jona
toe
U selfs vir hom
'n
wonderboom gemaak het
om
vir hom skaduwee te gee.
Hoe
baie dinge het U miskien
al
spesiaal vir my gedoen
sodat
ek nie in my
stoutigheid
en sonde moet sterf nie.
Maak
my tog dankbaar, Heer.
Help
my om U nie soveel
moeite
te gee nie
en
help my om aan ander
ook
te gun
wat
ek vir myself van U begeer.
Amen
No comments:
Post a Comment