1 2 3 4

Thursday 24 September 2015

Gebed - Liefdesdade & Goeie Gedagtes







Here Jesus,


Help my om 

die duiwel te weerstaan

deur goed te doen

sodat hy my nie sal kan verlei

om kwaad te doen nie.

Help my om my teenstanders

te oorwin

deur liefdesdade en goeie gedagtes.

In U mag alleen

is dit moontlik.


Amen




Poppie Oosthuizen
Jesus se Dogterkind @ Facebook




Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment