1 2 3 4

Tuesday 22 September 2015

Spreek lewe







Spreek lewe


Bid vandag vir jou gesondheid:


Here,


Ek wil nie siek voel nie.
Ek weet ek is sterk in U,
want U gee my die krag.
Beskerm asseblief my liggaam.
Ek spreek lewe oor my eie lewe.


Amen


Liewe Gauis, ek hoop dat jy gesond is
en dat dit in alle opsigte so goed gaan
met jou as wat dit
geestelik met jou gaan.

3 Johannes 1:2



Vicki Fourie : God lief my





Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment