1 2 3 4

Monday 14 September 2015

Die gras *is* groener aan jou kant








Die gras ís groener aan jou kant



Die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie.  Elke mens het sy eie uitdagings.  As jy in ‘n ander persoon se skoene loop, sal jy gou agterkom daar is eintlik niks om oor jaloers te wees nie.  Jy sal gou besef jy het baie om voor dankbaar te wees.



‘Ons moet welvoeglik lewe soos dit in die daglig hoort.  Daar moet geen ... rusie en jaloesie wees nie.’

Romeine 13:13




Vicki Fourie : God my




  :  Jesus se Dogterkind @ Facebook
Aan God die drie-enige, alleen die eer!




mamma333  @  gmail.com


Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment