Balanseer
alles in jou lewe .............. ღ
Balans
is baie belangrik in ons lewens. Moet
nooit dinge oordoen of jouself ooreis nie.
Dieselfde is waar van ons roetine en eetgewoontes. Vra God vir wysheid sodat jy jou tyd reg kan
gebruik om in jou lewe balans te kry.
‘Of besef julle
nie dat julle liggaam ‘n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle
woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie.’
1 Korintiërs 6:19
Vicki
Fourie :
God ღ my
✉
: Jesus se Dogterkind @ Facebook ♡
♡†♡ Aan God die drie-enige, alleen die eer! ♡†♡
poppieoosthuizen @
gmail.com
No comments:
Post a Comment