1 2 3 4

Wednesday 9 September 2015

Eerste prys is joune! ღ






Eerste Prys is Joune!  


Is jy lief vir God?
Wil jy graag lewe in oorvloed ontvang?
God belowe aan jou iets merkwaardig:
Jy sal die oorwinningsprys ontvang!
Jy moet net aanhou glo!



‘Gelukkig is die mens wat in
versoeking standvastig bly.
As hy die toets deurstaan het,
sal hy as oorwinningsprys
die lewe ontvang
wat die Here belowe het
aan dié wat Hom liefhet.’

Jakobus 1:12


Vicki Fourie  :  God ♡ my



  :  Jesus se Dogterkind @ Facebook
Aan God die drie-enige, alleen die eer!





poppieoosthuizen  @  gmail.com

Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment