1 2 3 4

Friday 25 September 2015

Dankie dat U van alles weet ღ







Here Jesus,


Baie dankie dat U van *alles* 
in my lewe weet.
Somtyds lyk dit of niemand
eens bewus is
van hoe hard ek probeer
om reg te leef
en U kind te wees nie.

Baie dankie dat  U  daarvan weet.

U ken my diepste geheime,
by U is hulle veilig.
Help my om niks te doen,
wat U sal bedroef nie en

om nooit my  Eerste Liefde  te verlaat nie.

Maak my hart warmer
deur U groot
sondaarsliefde.

Ek is LIEF vir  U 

J E S U S !!!

Amen



Jesus se Dogterkind @ Facebook






Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment