1 2 3 4

Tuesday 15 September 2015

Jy is op die regte pad








Jy is op die regte pad



God is baie bly

wanneer ons hoop en geloof het,

al sien ons nog nie

die resultate in realiteit nie.

Hy is baie trots op jou!

Jy is op die regte pad.




‘Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.’

Hebreërs 11:1




Vicki Fourie  :  God Lief my


  :  Jesus se Dogterkind @ Facebook
Aan God die drie-enige, alleen die eer!




mamma333  @  gmail.com
Share on Tumblr

No comments:

Post a Comment